Vier mense , klaarblyklik almal van die Paarl, is gister middig (1 April) omstreeks 16:00 in 'n ongeluk net buite Gouda beseer. Die Corsa was volgens ooggetuies onderweg na Wellington toe die bestuurder skynbaar beheer verloor het,en die motor verskeie keer gerol het.
Have your say