Out and About
Discovering the world one second at a time.
Ruda Landman gesels met André P. Brink
It's quick and easy. Click the link below to install Flash now.
www.adobe.com/products/flashplayer
- Like this Zoopy TV episode
- Report this Zoopy TV episode
More Out and About episodes
Skrywer en digter André P. Brink het onlangs sy memoir, ‘n Vurk in die Pad bekendgestel, waarin hy onder andere skryf oor sy verhouding met die digter, Ingrid Jonker. Ruda Landman het ‘n onderhoud met die skrywer op die Stellenrust wynplaas net buite Stellenbosch gevoer. Dié boektafel saam met Ruda Landman was deel van die Woordfees op Stellenbosch wat vanjaar sy tiende bestaansjaar vier en het ‘n heerlike driegang maaltyd ingesluit.
Comments (0)
Have your say! Post a comment.